Laai die dokument gratis af www.Lastweek.co.za
Druk hierdie bladsy
Armageddon

ARMAGEDDON” EERS NA DIE 1000 JARIGE VREDERYK.

 

Johannes skryf: “En wanneer die duisend jaar voleindig is, sal die Satan uit sy gevangenis ontbind word; en hy sal uitgaan om die nasies te verlei wat in die vier hoeke van die aarde is, die Gog en die Magog, om hulle te versamel vir die oorlog; en hulle getal is soos die sand van die see.

 

En hulle het opgekom oor die breedte van die aarde en die laer van die heiliges, en die geliefde stad omsingel, en vuur het van GOD uit die hemel neergedaal en hulle verslind.

En die duiwel wat hulle verlei het, is in die poel van vuur en swawel gewerp, waar die dier en die valse profeet is; en hulle sal dag en nag gepynig word tot in alle ewigheid.” (Openb. 20: 7 – 10. Eseg. 38: 14   - 23)

 

NB . Die dier is die laaste wêreldorde, en die valse profeet is Mohammed, wat die outeur van die Islamitiese leerstelling is: “Wat met ʼn ander god as die GOD van die Christene, sonder die Wet van GOD is” en waarin Jesus Christus nie as die Seun van GOD, die enigste Saligmaker en redder van die mens geëer en vereer word nie. Hy is die Antichris!

 
 

Terug na bo
Druk hierdie bladsy
Stuur hierdie blad aan iemand
Voeg tot gunstelinge
Kopiereg ©2010 Laastweek.co.za - Alle regte voorbehou