Laai die dokument gratis af www.Lastweek.co.za
Druk hierdie bladsy
Tuis
 

  HEILIGE GEES INSIG, OOR GEBEURE WAT NOG MOET PLAASVIND!  

 

D

ie 2010 FIFA wêreldbeker voetbal-reeks in Suid-Afrika, het GOD se uitspraak van oordeel deur die profeet Jesaja. 18:1-7 se tydsberekening laat realiseer, naamlik:   “Wee die land van vlerk gegons wat anderkant die riviere van Kus lê.â€*  

 

Met ander woorde: GOD die VADER van JESUS, waarsku die nasies, volke, stamme en tale woonagtig in Suid-Afrika!   Wanneer die dreuning van baie vliegtuie oor die   “land†  wat Suid van Sentraal-Afrika, se riviere geleë is, gehoor word!   En hiérdie riviere is onderskeidelik van Wes na Oos: Die Kunenerivier, die Zambesirivier en die Limpoporivier!   Bedoelende: Die land   “SUID-AFRIKA!† 

 

Van nou af word beide die profete Jesaja. 18:1-7, en Sefanja. 3:8-20 se uitsprake van My VADER se oordeel oor Suid-Afrika en Sentraal-Afrika in vervulling gebring!

 

Die Christen boere moet nie uittrek van SUID-AFRIKA na Sentraal-Afrika toe nie!  Islam sak toe op Afrika!   En julle goeie voorneme sal vergoed word met die verlies aan jul lewe:   Sê JESUS vir Sy Christen boere!

 

1a. PREDIKANT VAN TEOLOGIE!  

 

Vandag op die 3de dag van Julie in die jaar 2010, word met die skrywe hiervan bevestig; dat ek André Wilhelmus Groenewald, deur die Heilige Gees, by JESUS in die troonsaal van die ALLERHOOGSTE, beskuldiging bring teen die godsdienstige Kerk met haar onheilige en valse leermeesters en Predikante!  

Want GOD se Heilige Gees en JESUS se Evangelie van wedergeboorte, uit water en die Heilige Gees, wat ook die enigste Evangelie vir ’n nuwe lewe en toeganklikheid in GOD die VADER se koninkryk is!   Word sedert die Kerk se Middeleeuse voortbestaan vanuit die Babiloniese-Rooms-Katolieke-Kerk, geminag en verkrag!   En dit doen hulle met die obsolete Joodse godsdiens wat sedert JESUS se kruisdood en die uitstorting van GOD se Heilige Gees, deur GOD-verlate, ’n IKABOD godsdiens is!  

 

En boonop dit alles is die Kerk se bespotlike baba-doop-godsdiens wat ’n oorgeërfde praktyk, tipies van die Babiloniese-Rooms-Katolieke-Kerk is, ’n bespotting vir JESUS se Evangelie van wedergeboorte!  

En voor GOD bly hierdié beskuldiging gebonde wat gebring is teen hulle!   Naamlik, die godsdienstige leermeesters en Predikante wat ook die godsdienstige Kerk verteenwoordig!  

 

Hiérdie godsdienstige-predikante-nagevolg van die Kerk, het hulle onrein harte verhard teen GOD se Heilige Gees!   Hulle is enkel en alleen verantwoordelik vir elke kerklidmaat, wat sonder GOD se reddende genade van ’n nuwe lewe, in en deur JESUS se Evangelie van wedergeboorte, en GOD se Heilige Gees, verloregaan!  

 

Voor GOD die VADER van JESUS, in die teenwoordigheid van GOD se Aanklaer!   naamlik, die Heilige Gees, moet daar geregtelik rekenskap gegee word vir elke siel wat deur hierdie godsdienstige-predikante bedien is en verlore gaan!  

 

Met hulle lekker job sekerheid in die Kerk, word dit nie besef wat ’n gróót verantwoordelikheid hierdie godsdienstige Predikante en Pastore oor hulleself bewerkstellig het nie?  Want elkeen sal met sy of haar eie ore moet aanhoor, hoedat hul eie mond teen die skyn van húlle onbesprokenheid voor GOD getuig!

 

07/03/2009  

 

Die Liewe Heilige Gees maak met insig die volgende bekend:

 

Binnekort met smarte en ellende is dit die voleinding van alles en vir almal!

Aan die laaste geslag van alle nasies, volke, stamme en tale en veral aan hulle sogenaamde, godgeleerde Predikante van die verskillende Christelike Kerke, op wié die sélf aangestelde verantwoordelikheid rus vir die ondergang van hierdie mense!   Deur eeue-heen het julle met ’n eiesinnige, godsdienstige, geleerdheid vanuit die Bybel, die tevergeefse gepleit van My Heilige Gees weerstaan, om deur HOM in die krag van wedergeboorte, My navolgers te word!   Inplaas daarvan het julle jul godsdienstige harte verhard en navolgers van die godsdienstige Kerk met sy onheilige voorgangers en Predikante geword tot vandag toe!  

 

Indien daar spoedig nie gehoor gegee word aan My liefdevolle ontferming en die gepleit van My Heilige Gees by jou nie, sal die Bybel wat deur die eeue heen van My getuig, in die oordeel teen julle getuig, en julle name sal nié deur die Heilige Gees se bewerkstelliging, in die BOEK VAN DIE LEWE verskyn nie!   En dit vanweë jul ongehoorsaamheid aan die wil van My LIEWE VADER en die bedroefde Heilige Gees!  

Daar is ’n onvoorwaardelike vereiste van wedergeboorte om in erkenning van die Heilige Gees, My navolgers in die Waarheid tot die ewige Saligheid te wees: Sê JESUS vir hierdie liefdelose, godsdienstige en hardnekkige geslag!  

 

1b. SUID-AFRIKA!   09/01/2009  

 

Die Liewe Heilige Gees maak met insig die volgende bekend:

 

Dat al Suid-Afrika se groot nywerhede en alle verwante bedrywe, binnekort hul bedrywighede in Suid-Afrika gaan staak en hul deure permanent toe sluit!

Die mynbedryf is reeds besig om hul bedrywighede te staak!

Die motorbedryf gaan binnekort alle vervaardiging staak; en daar sal in Suid-Afrika nooit weer een motor deur hulle vervaardig word nie!

Dat die Suid-Afrikaanse geldeenheid, die ZAR RAND binnekort van nul en geen waarde sal wees nie!

1c. DIE BOERE VAN SUID-AFRIKA!   19/05/2008  

 

Die Liewe Heilige Gees maak met insig die volgende bekend:  

 

Daarom sal die Vader dié wat vlytig met ’n lied van blydskap in hul binneste voor Sy Aangesig beweeg, seën.  

Die boere wat dit waardig geag hét, om in JESUS Christus hulleself voor GOD onse Vader te verootmoedig.   Die self te verneder in die teenwoordigheid van die Heilige Gees, om sodoende deur die Barmhartige Genade van Liefde, vergifnis vir hul sonde te ontvang!  

Die opbrengs van hul arbeid sal Hy seën met skuld vereffening bokant hul vermoëns!   HALLELUJAH!   PRYS DIE HERE ONSE VADER!   AMEN!  

09/01/2009   LET WEL: DIE GUNSTIGE TYD VIR DIE BOERE IS VERSTREKE!  

 

1d. DIE VERENIGDE STATE VAN AMERIKA!   09/01/2009  

 

Die Liewe Heilige Gees maak met insig die volgende bekend:

 

Die VSA se geldeenheid is waardeloos en gaan na die €/ EURO DOLLER verander om die VSA se ekonomie te beredder!

Die gee van die merk van die dier word bespoedig!   En die drie en ’n half jaar Groot Verdrukking is teenaan!

 

1e. LET WEL: DIE MENSDOM SE TYD IS VERSTREKE!   09/01/2009  

 

Die Liewe Heilige Gees maak met insig die volgende bekend:

 

Dat hierdie geslag van die Mensdom tans, die laaste geslag is, en die koms van JESUS is voor die deur!

 
 

 

Terug na bo
Druk hierdie bladsy
Stuur hierdie blad aan iemand
Voeg tot gunstelinge
Kopiereg ©2013 Laastweek.co.za - Alle regte voorbehou