Laai die dokument gratis af www.Lastweek.co.za
Druk hierdie bladsy
Die honderd vier en veertigduisend
 

“DIE HONDERD-VIER-EN-VEERTIGDUISEND 144,000”

 

Hierdie is die honderd vier en veertigduisend wat uit al die twaalf stamme van Israel van die aarde vrygekoop is.

 

Hulle is deur die engele, op die aarde uitgesonder en verseël as diensknegte van onse GOD.   (Open. 7:3-8)

 

Verseël met die Naam van die Lam [Jesus] en van Sy Vader op hulle voorhoofde geskrywe.

 

Dit is hulle wat hulself met vroue nie besoedel het nie, want hulle is maagdelik rein; dit is hulle wat die Lam [Jesus] volg waar Hy ook heengaan.

 

Dit is hulle wat vrygekoop is uit die mense as eerstelinge [eersgeborenes] vir GOD en die Lam [Jesus].

En in hulle mond is daar geen bedrog gevind nie; want hulle is sonder gebrek voor die troon van GOD.   (Open. 14:1-5)

 

Gedurende die duisendjarige vrederyk op die berg Sion, in Sy paleis, en in die tempel van GOD, en waarheen Hy ook al mag gaan, dan volg en dien hulle vir Liewe Jesus as die Erekoning en Hoë Priester van GOD!   (Eseg. 40-48) (Sag. 6:12-15)

 

Terug na bo
Druk hierdie bladsy
Stuur hierdie blad aan iemand
Voeg tot gunstelinge
Kopiereg ©2010 Laastweek.co.za - Alle regte voorbehou