Laai die dokument gratis af www.Lastweek.co.za
Druk hierdie bladsy
Heilige Gees insig

HEILIGE GEES INSIG, OOR GEBEURE WAT NOG MOET PLAASVIND!

 

07/03/2009  PREDIKANT VAN TEOLOGIE!

 

Die Liewe Heilige Gees maak met insig die volgende bekend:

 

Ø   Binnekort met smarte en ellende is dit die voleinding van alles en vir almal!

Ø   Aan die laaste geslag van alle nasies, volke, stamme en tale en veral aan hulle sogenaamde, godgeleerde Predikante van die verskillende Christelike Kerke, op wié die sélf aangestelde verantwoordelikheid rus van die ondergang vir hierdie mense!

 

Ø   Deur eeue-heen het julle met ’n eiesinnige, godsdienstige, geleerdheid vanuit die Bybel, die tevergeefse gepleit van My Heilige Gees weerstaan, om deur HOM in die krag van wedergeboorte, My navolgers te word!   Inplaas daarvan het julle jul godsdienstige harte verhard en navolgers van die godsdienstige Kerk met sy onheilige Predikante geword tot vandag toe!  

Ø   Indien daar spoedig nie gehoor gegee word aan My liefdevolle ontferming en die gepleit van My Heilige Gees by jou nie, sal die Bybel wat deur die eeue heen van My getuig, in die oordeel teen julle getuig, en julle name sal nié deur die Heilige Gees se bewerkstelliging, in die BOEK VAN DIE LEWE verskyn nie!   En dit vanweë jul ongehoorsaamheid aan die wil van My LIEWE VADER en die bedroefde Heilige Gees!  

Ø   Daar is ’n onvoorwaardelike vereiste van wedergeboorte om in erkenning van die Heilige Gees, My navolgers in die Waarheid tot die ewige Saligheid te wees: S ê JESUS vir hierdie liefdelose, godsdienstige en hardnekkige geslag!

09/01/2009   SUID-AFRIKA!

 

Die Liewe Heilige Gees maak met insig die volgende bekend:

 

Ø   Dat al Suid-Afrika se groot nywerhede en alle verwante bedrywe, binnekort hul bedrywighede in Suid-Afrika gaan staak en hul deure permanent toe sluit!

Ø   Die mynbedryf is reeds besig om hul bedrywighede te staak!

Ø   Die motorbedryf gaan binnekort alle vervaardiging staak; en daar sal in Suid-Afrika nooit weer een motor deur hulle vervaardig word nie!

Ø   Dat die Suid-Afrikaanse geldeenheid, die ZAR RAND binnekort van nul en geen waarde sal wees nie!

19/05/2008   DIE BOERE VAN DIE SUID-AFRIKA!  

 

Die Liewe Heilige Gees maak met insig die volgende bekend:  

 

Ø   Daarom sal die Vader dié wat vlytig met ’n lied van blydskap in hul binneste voor Sy Aangesig beweeg, seën.   Die boere wat dit waardig geag hét, om in JESUS Christus hulleself voor GOD onse Vader te verootmoedig.   Die self te verneder in die teenwoordigheid van die Heilige Gees, om sodoende deur die Barmhartige Genade van Liefde, vergifnis vir hul sonde te ontvang!  

Ø   Die opbrengs van hul arbeid sal Hy seën met skuld vereffening bokant hul vermoëns!   HALLELUJAH!   PRYS DIE HERE ONSE VADER!   AMEN!  

09/01/2009   LET WEL: DIE GUNSTIGE TYD VIR DIE BOERE IS VERSTREKE!  

 

09/01/2009   DIE VERENIGDE STATE VAN AMERIKA!  

 

Die Liewe Heilige Gees maak met insig die volgende bekend:

 

Ø   Die VSA se geldeenheid is waardeloos en gaan na die €/ EURO DOLLER verander om die VSA se ekonomie te beredder!

 

Ø   Die gee van die merk van die dier word bespoedig!   En die drie en ’n half jaar Groot Verdrukking is teenaan!

 

09/01/2009   LET WEL: DIE MENSDOM SE TYD IS VERSTREKE!  

 

Die Liewe Heilige Gees maak met insig die volgende bekend:

 

Ø   Hierdie geslag van die Mensdom tans, is die laaste geslag, en die koms van JESUS is voor die deur!

 

 

Terug na bo
Druk hierdie bladsy
Stuur hierdie blad aan iemand
Voeg tot gunstelinge
Kopiereg ©2010 Laastweek.co.za - Alle regte voorbehou