Laai die dokument gratis af www.Lastweek.co.za
Druk hierdie bladsy
Ruiter op die swart perd

  DIE “RUITER OP DIE SWART PERD”.  

 

D

ie “ruiter op die swart perd” simboliseer die swart Afrika nasies van ons tyd.   (Openb.  6:5)  

Hulle is van die afstammelinge en die nageslag van Kus, die oudste seun van Gam.  

Hulle het tans geen noemenswaardige voedsel voorrade nie en staar hongersnood in die gesig.  

 

Die geskiedenis bewys dat hulle hulself aan die kant van die Oosterse, Islam nasies geskaar het; en staan eintlik teenoor die Christene en die Westerse moondhede gekant!  

 

Vanuit die Oos-blok afkomstig, is hulle in besit van groot hoeveelhede wapentuig.  

 

Hiermee pleeg hulle moord en verwoesting onder mekaar, onderwyl hulle na Suid-Afrika kyk vir morele hulp, maar veral vir finansiële ondersteuning vanaf die Westerse moondhede.  

 

Alhoewel dit belowe word, sal daar geen finansiële hulp van die Westerse moondhede meer ontvang word nie.  Afrika het ʼn put sonder bodem van biljoene en biljoene dollars ($USA) in liefdadigheid en finansiële hulp geword.  

 

Indien dit moontlik sou wees, sou hulle deur hul sluheid ook die merk van die “wêreldorde” (die dier) wou neem.  Maar met die versuim van finansiële ondersteuning en die gee van die merk aan hulle, is dit egter ’n baie slim, tog ’n effektiewe metode van etniese reiniging deur middel van hongersnood!  

Daarom sal donker Afrika tevrede moet wees met watter voedsel hy moontlik vir homself sal kan voorsien, want uiteindelik, gaan hy van hongersnood en ellende omkom!  

Jesus beklemtoon: “Want soos ʼn strik sal hy [die Groot verdrukking] kom oor almal wat op die hele aarde woon.”   (Luk. 21:35)  

 

In Jesaja 18:5-6, lees ons die volgende oor Afrika se uiteinde: “... sal Hy [GOD Self] die ranke afsny met snoeimesse en die lote wegkap [met ander woorde, elke moontlike bron van finansiële en voedsel voorsiening is afgesny]; hulle word almal saam [dooies sowel as amper dooies] oorgegee aan die roofvoëls van die berge en aan die wilde diere van die aarde; En die roofvoëls sal daarop die somer deurbring, en al die diere van die aarde sal daarop oorwinter.”   (Jes. 18:5-6)  

 

Ons sien dus dat somer en winter met herfs daartussen oor ʼn tydperk van nege maande span.  Dit wil sê; ná hierdie periode van nege maande sal bloedweinig indien enige, van die Afrika nasies oorbly of bestaan, soos dit tans daar uitsien. Inteendeel daar sal nie een Kusiet [swarte] of barbaar oorbly, wat die duisendjarig Vrederyk en die Koninkryk van Christus Jesus sal kan instap nie!  Mugabe van Zimbabwe en soortgelyk ingesluit!

 

NB.  Oor Suid-Afrika, in die laaste dae, profeteer Jesaja die volgende: “Wee die land van vlerk gegons [dit is vliegtuie] wat anderkant die riviere van Kus lê.” [Hiermee word bedoel; ʼn Land wat beskik oor vliegtuie, wat Suid van Sentraal Afrika geleë is, verby Angola en Zimbabwe, Suid van die Kunene, Zambezi en die Limpopo riviere] ...” Naamlik. Suid-Afrika!   (Jesaja. 18:1-7)  

 

Suid Afrika, is hoofsaaklik ʼn Christen land met ’n humanistiese menseregte stelsel van sielkundige oortuiging en deur die gees van die  “Antichris”   is dit beïnvloed en daardeur word dit onderhou!

 

Op die oomblik het Suid-Afrika alles, naamlik; geld, welvaart, welslae en glorie.  

Maar omdat die ANC deur middel van Islamitiese raadgewers hulself regverdig, om nie te versoen met die blanke Christen Suid Afrikaners nie, en omdat hulle nie op GOD die VADER van JESUS vertrou vir die nodige hulp en ondersteuning nie, maar hulself gewend het tot die mense vanuit die Ooste.  Het dieselfde lot oor hulle gekom, soos vir die res van donker Afrika, naamlik,  “Black Power”  se slimheid, het wiskunde en wetenskap se zero-faktor verstaan en toe alles tot gelykvlak afgebreek!   Daarom die uitroep  “viva black power!   Viva!”  

 

Hulle besef nie dat; alleenlik van GOD, die VADER van JESUS, wysheid verkry word nie!  En terwyl hulle dan die Wit Christene; benadeel, onderdruk en vermoor, verlaat die blankes die land en neem hulle, hul Godgegewe wysheid saam die land uit!  

 

Wat nou vir die ANC regering agterbly, is “slim” wat sy baas gevang het en sy vriend “Black Power!” Dié twee saam, kan nie wag om Suid-Afrika af te breek nie!  

Daarom kan hulle ook nie besef dat Suid-Afrika [hulle Titanic] vinnig besig is om te sink nie!   M.A.W.   Die “BMW” se wiele val af!

 

Met gebrek aan hoëvlak tegnologiese spesialiste op verskillende vlakke en dit veral in die ingenieurswese en die wetenskappe vakkundigheid, is Suid-Afrika alreeds meer as 30 jaar agter die tyd met die internasionale lande se ultra-hoë, moderne en tegnologiese ontwikkeling!  Dié agterstand van ontwikkeling, kan nooit weer ingehaal word nie!  

 

Onder die gesag van die   “Antichris”   se menseregte stelsel van humanisme!  En die ANC se gebrek aan dissiplinering van die ongekwalifiseerde en korrupte amptenare, sowel as die eindelose stakings dwarsoor Suid-Afrika, is die ANC regering se vermoë om openbare orde en veiligheid te handhaaf, deur hul kortsigtigheid gekortwiek!  Die intense toename van korrupsie in Suid-Afrika het geen gelyke hoegenaamd in die teenswoordige wêreld nie!  

Dus, onder die   “Antichris”  se mag van diktatorskap, loop die ANC dieselfde pad as Zimbabwe en die res van “Swart Afrika,” naamlik: Suid-Afrika se vinnige en algehele ondergang!  

 

Hierdie wettelose en sosialistiese vreemdelinge vanuit Afrika, wat oor die grense van Suid-Afrika ingesmokkel word of oorsteek, kry almal deur middel van simpatieke asiele vergunning, vryelik toegang tot Suid-Afrika.  

Die meerderheid van hulle, is rowers en moordenaars!  Alreeds op ʼn jong ouderdom is hulle opgelei om met vuurwapens, mag uit te oefen!  

Hierdie einste vreemdelinge vanuit Afrika, gaan saam met die opposisie binne die ANC party, kant kies teen die ANC-regering!  

 

Verder moet dit ook nie nagelaat word om te sê nie;   “dat Islam onopgemerk, met goedkeuring van die ANC-regering se finansiële ondersteuning, aan die revolusionêre ANC Jeugliga en die vreemdeling moordenaars, ʼn verskuilde derdemag agenda handhaaf, om die wit Christen Suid Afrikaners en Boere uit te moor!”  

Hierdie selfde verskuilde derdemag agenda van hulle, is ook daarop ingestel vir die algehele oorheersing en manipulering van Suid-Afrika se voedsel bedryf, vir die gebruik deur Islam se versteekte internasionaal terroriste magte, wat in die Afrika lande skuil!  

 

Daarom moet die Suid Afrikaners gewaarsku wees!  Hierdie vreemdelinge is soos ’n dodelike-pes in julle midde!

Hierdie vreemdelinge vanuit Afrika is nie arbeiders nie en moet hoegenaamd nie in julle diens of vertroue opgeneem word nie!  Julle sal alles verloor, jul lewens ingesluit!   Maar tot nadeel van die ANC sal dit wees wanneer hulle goeie voornemens, hulle eie bloedbad geword het!

 

Van nou af sal die omstandighede in Suid-Afrika baie vinnig versleg en die ANC regering sal dit nie kan verhoed nie!  Die ANC is dan ook die laaste regering van Suid-Afrika!  Maar, oorrompel deur selfsug en vasgevang in die strik van onversadigbare hebsug sal die mag van hulle Troika-eenheid, heeltemal verbrokkel en tot niet gaan!  

 

Soos in Afrika, gaan Suid-Afrika in ’n bloedbad op eindig, swartes teen swart en wit!   Dooies sal die strate vol lê en niemand sal hulle eers daaraan steur nie!   Want tydens die Groot verdrukking van drie en ’n halwe jaar, sal mense in besit wees van geld sonder waarde en geen kos sal daar wees om te koop nie!   En in die geheel van Afrika, sal daar nie een Kusiet lewendig oorbly nie!  

 

Jesus sê: “Want oral waar die dooie liggaam lê, daar sal die aasvoëls saamkom.”   (Matt. 24:28)

 

Vanweë die Godgegewe verwarring en vergissing wat onder die ANC en soortgelyks, in die Ooste en Midde-Ooste uitbroei, sal niemand daartoe in staat wees om die ANC te help nie, al probeer hulle ook!   WANT GOD, DIE VADER VAN JESUS, HET IN SY ALMAG DIT VOORGENEEM EN DEUR DIE HEILIGE GEES, SO BESKIK!   (2THESS.2:3-12)

 

Die Christen boere moet nie uittrek van SUID-AFRIKA na Sentraal-Afrika toe nie!   Islam sak toe op Afrika!   En julle goeie voorneme sal vergoed word met die verlies aan jul lewe:   Sê JESUS vir Sy Christen boere!

 

Met die aanvang van die duisendjarige vrederyk en die realisering daarvan is nie meer baie vêr nie, dan sal Koning JESUS saam met Sy heiliges, terugkeer na dié aarde om verewig, GOD se Koninkryk in besit te neem!   (Dan. 7:27)  

 

Terug na bo
Druk hierdie bladsy
Stuur hierdie blad aan iemand
Voeg tot gunstelinge
Kopiereg ©2012 Laastweek.co.za - Alle regte voorbehou