RUSLAND.
ie dier wat was en nie is nie, is self ook die agtste en hy behoort by die sewe en gaan na die verderf.”
(Openb. 17:11)
Dit beskryf Rusland wat dan ook tans die agtste lid van die sewe “super moondhede” is.
Maar uiteindelik sal Rusland nie deel uitmaak van die “laaste wêreldorde” nie.
Die Islamitiese krygshere, toegerus met “kern slaankrag,” sal Rusland deur middel van terreur intimideer om te verenig met die “VERENIGDE OOSTERSE NASIES,” teenoor die VERENIGDE WESTERSE NASIES en dus, die oorsaak van Rusland se ondergang en totale verwoesting wees.
(Openb. 17:11)